Asof ek nie genoeg het om my besig te hou nie het ek beluit om 'n koerant vir ons gesin te begin om nuus en fotos te deel met ons naaste familie en vriende. Ek verkies die blog omdat dit meer privaat voel - daar gaan nie vreemde mense vreemder aanmerkings maak nie, so gedra julle! Haha.
Ek gaan regtig probeer om gereeld nuus te bring, en ook om vir Karla, Lisa en selfs vir Frans kry om bydraes te lewer!
Baie dankie vir die welkom!
ReplyDeleteSo gaan ons skoppend en skreeuend in die digitale era in. Moet net nie vergeet om met mekaar te praat nie...
Lekker bly en groeate vir die familie
Pierre, Annemarie ennie kinners